For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com
Newsletter/Blog


2012-05-02
Merrie keuring in Gauteng


 Die merrie keurings vind plaas op 15 Junie 2012. Dit word gehou op die gronde van Rooigras stoet, wat besit word deur Jan Joubert.

Von Deetlefs Matalia is hard aan die werk om haar lyfie reg te kry sodat sy ook n ware SA Boerperd kan wees.


Back Back to top